Reisjoernaal van Pieter, Ronel, Emke en Engela
Monday, May 2, 2016
Bettiesbaai, 21 - 24 Maart 2016
›
Ons vlieg met Mango Kaap toe. Die kinders is baie opgewonde. Engela sorg vir 'n ligter oomblik toe sy by die venster uitkyk en sê dat di...
Sunday, May 1, 2016
St Helena Eiland, Suid-Atlantiese Oseaan en die RMS St Helena 2016
›
Die eerste keer wat ek van St Helena gehoor het was iewers in hoërskool in die geskiedenisklas. En dit het gehandel oor Napoleon wat daar ...
Sunday, July 14, 2013
Dag 22, Saterdag 13 Julie 2013 - Roerfontein tot huis
›
Na ontbyt raak ons opgewonde om huistoe te gaan. Ons groet die Hattinghs en Pretoria hier kom ons. By Broederstroom stop ons by die slaghuis...
Dag 21 Vrydag, 12 Julie 2013 - Kang tot Roerfontein
›
Net na sonop is ons oppad. Ons ry vir 'n uur of wat voordat ons vir ontbyt stop, ja, vandag is dit die bacon van Gobabis Spar en eiers. ...
Dag 20 Donderdag, 11 Julie 2013, Gobabis tot Kang
›
Gobabis was die eerste dorp waar ek kerktorings gesien het voor ek 'n watertoring gesien het. In Namibia sien jy altyd die watertoring e...
Wednesday, July 10, 2013
Dag 19 Woensdag, Swakop tot Gobabis
›
Ons is donker weg uit Swakop en het baie goed gevorder. Ons was die heeldag op die pad en Pieter was nogal moeg vanaand. Op Okahandja het on...
2 comments:
Dag 18 Dinsdag, 9 Julie 2013 – Swakopmund
›
Vandag gaan ons op ‘n halfdag dolfyn en rob toer saam met Laramon Tours. Vir die eerste keer kan ek die appeal van ‘n boot sien. O...
›
Home
View web version